Modulekode | ODL 786 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Praktikum in die vorm van praktiese seminare en werkswinkels. Die toepassing van gehoorapparaatteorie op werklike en gesimuleerde kliënte. Die seleksie, passing en modifikasies van verskillende tipes gehoorapparaattegnologieë en kommunikasie hulpmiddels. Die interpretasie van gehoorapparaatspesifikasies van verskillende gehoorapparaathandelaars. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 32 praktiese sessies |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App